'n Geloof wat Eg is
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 23, 2016
- 1 min read

"En nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe."
GAL 2:20
Jy moet Christus in die geloof aanneem en Hom met jou hele wese leifhe en dien.
Dan sal jy die totale bevrediging ervaar wat Hy alleen jou kan gee.
Comments