Maak Jy Tyd vir God?
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 24, 2016
- 1 min read

"Vertrou altyd op Hom, my volk, stort julle hart voor Hom uit!
God is vir ons 'n toevlug."
PS. 62:9
Jy kan die HERE enige tyd en op enige plek ontmoet deur slegs jou gedagtes op Hom te rig en jou gees ontvanklik te maak vir die werk van die Heilige Gees.
Comentários