Waardering Skep Tweerigtingverkeer
- Hy Verkwik my Siel
- Feb 25, 2016
- 1 min read

"Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen,
veral aan ons medegelowiges."
GAL. 6:10
Die mistieke geleentheid wanneer jy die drang voel om waardering uit te spree, of om 'n edel daad te doen, is vlugtig en verbygaande. Moet jouself nie deur onverskilligheid van hierdie voorreg laat beroof nie.
コメント