Die Oomblik van Waarheid
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 26, 2016
- 1 min read

"Toe kom hy tot inkeer en se: 'My pa het wie weet hoeveel dagloners, en hulle het almal oorgenoeg kos en hier vergaan ek van die honger.'"
LUK. 15:17
Wanneer jy die oomblik van waarheid in jou lewe bereik en bely dat die vrae wat die lewe ten diepste raak, ver bokant jou begrip le, is dit wys om jouself onder die Leermeesterskap van Jesus Christus te plaas.
Comments