In die Skool van Liefde
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 27, 2016
- 1 min read

"Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie,
sal daar nooit ingaan nie."
MARK. 10:15
Ons moet ons daarop toele om daagliks meer lief te he.
Ons moet in Jesus Christus se skool van liefde inskryf
sodat Hy deur ons kan liefhe.
Comments