Jou Kosbaarste Besitting
- Feb 28, 2016
- 1 min read

"Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom."
PS. 90:12
Die lewe is opwindend - veral as dit saam met God beleef word.
Onthou dat Hy elke tree van die pad met jou is en dat Hy van jou
verwag om jou tyd wyslik te gebruik.























































Comments