Ontwyfelbare Sekerheid
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 3, 2016
- 1 min read

"Hierdie Gees getuig saam met ons gees dat
ons kinders van God is."
ROM. 8:16
Om die inwonende Gees te besit,
vereis van jou onwrikbare geloof dat
Hy ook joune kan wees.
Op grond van hierdie sekerheid,
stel ons ons hele lewe vir Hom oop.
Dit is 'n handeling van eenvoudige,
kinderlike geloof.
Comments