Is Jy Gelukkig in Jou Werk?
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 4, 2016
- 1 min read

"Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die
HERE en nie vir mense nie."
KOL. 3:23
Wanneer jy geroep word om 'n taak te verrig,
maak seker dat jy jouself
en jou arbeid aan God toewy in gebed.
Dit is die vertrekpunt tot arbeidsvreugde en arbeidstrots.
Comments