Godsvertroue
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 5, 2016
- 1 min read

"Al sou 'n leer teen my stelling inneem, sal ek nie bang word nie.
Selfs al sou die aanval op my begin, sal ek nog steeds vertroue he."
PS. 27:3
As jy al jou vertroue op Christus plaas, sal jy die toekoms met
innerlike vredeen kalmte tegemoet gaan,
en dit sal ook aan hulle wat met jou saamleef, vertroue gee.
Comments