Roeping en Getrouheid
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 5, 2016
- 1 min read

"Maar Jesus het vir hulle gese:
'My voedsel is om die wil te doen van Hom
wat My gestuur het, en om sy werk te voltooi.'"
JOH. 4:34
Jou plig en roeping teenoor God is nie slegs 'n abstrakte geloof wat vreemd is
aan die realiteite van die lewe nie, maar 'n lewenswyse wat God insluit
in elke gedagte en daad van jou bestaan.
Comments