Probeer jy Almal Tevrede Stel?
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 6, 2016
- 1 min read

"Waarmee moet Ek hierdie geslag vergelyk?
Hulle is net soos kinders wat op die markpleine vir mekaar sit en roep:
'Ons het vir julle op die fluit gespeel, en julle het nie gedans nie!'"
MATT. 11:16 & 17
As jy almal tevrede wil stel, sal jy uiteindelik niemand tevrede stel nie.
Daar kom 'n tyd wanneer jy terwille van 'n beginsel van ander moet verskil.
Comments