Moet God nooit Onderskat nie
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 7, 2016
- 1 min read

"Dan sal hierdie hele skare besef dat die HERE nie deur swaard of spies verlos nie."
1 SAM. 17:47
Om tot dieper en voller kennis van die ewige Skepper-God te kom,
vereis meerintellektuele vermoens.
Dit vereis 'n ferme en onwrikbare geloof dat God bestaan en
dat Hy in jou lewe 'n werklikheid is.
Comments