Vir Dae van Beproewing
- Hy Verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Feb 8, 2016
- 1 min read

"In alles word ons verdruk, maar ons is nie teneergedruk nie."
2 KOR. 4:8
God kan beproewings gebruik om jou te motiveer om Hom met groter toewyding te dien en om Hom en jou medemens met meer begrip te benader.
Comentarios