Gebakte jelliepoeding
- Kos Kapperjolle 2
- Jan 2, 2016
- 1 min read

7 eetlepels koekmeel 4 eetlepels appelkooskonfyt 3 eiers geklits 1/4 kop melk 1 pakkie lemoenjellie 3 eetlepels suiker 1 teelepel koeksoda 2 eetlepels rama knippie sout 1/2 koppie suiker Metode: Klop die rama en suiker saam tot romerig is en voeg die geklitste eiers by .Voeg appelkooskonfyt by.Los die koeksoda op in die melk. Sif droe bestandele saam en voeg om die beurt met die melk by geroomde mengsel. SOUS: Kook 1 pakkie jellie poeier 1/2 kop suiker 2 kop kookwater saam vir 5 minute. Gooi die kokende stroop in n vuurvaste bakskottel en skep die deeg lepels gewys daarin . Bak in n matige oond 180 grade celsius vir 45 minute . NB ander geure jellie kan ook gebruik word .
Comments