top of page

Gebakte Worsies Met Appel

  • Goeie Huishouding Resepte
  • Jan 3, 2016
  • 1 min read

Indien jy verkies om sonder wyn kos te maak, vervang dit deur dieselfde hoeveelheidaftreksel

Genoeg vir: 4 Voorbereiding: 15 min

Bestanddele: 2 appels 1 groot vinkelknol 8 rou, gegeurde worsies (soos chorizo- of lamswors) 2 rooi-uie, elkeen in 6 wiggies gesny 1 t vinkelsaad 2 e olyfolie 2 e loperige heuning 50 ml tot 75 ml droë witwyn, na smaak 2 e vars origanum blare sout en vars gemaalde swartpeper

Metode: 1. Voorverhit die oond tot 200 °C. Met die skil steeds aan die appels, sny elkeen in 6 wiggies en sny dan die stronk uit. Gooi dit in ’n middelslag-roos terpan. Sny die vinkelknol in die helfte en sny die harde stuk in die middel uit. Kap die res van die vinkel grofweg en voeg dit by die pan saam met die worsies en uiewiggies. 2. Stamp die vinkelsaad in ’n vysel fyn en strooi dit oor die worsmengsel. Voeg die olyfolie, heuning, wyn en origanum by en geur mildelik. Meng dit (met jou hande – dis die maklikste). 3. Rooster vir 40 minute (roer dit af en toe deur) of totdat die worsies gaar en goudbruin is, die groente sag is en begin karamelliseer. Sit voor met focaccia- brood (of jou geliefkoosde brood) om die vloeistof mee op te vee. (Goeie Huishouding Tydskrif)

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page