HOENDER GHERKIN SLAAI
- Low Carb Kitchen
- Jan 3, 2016
- 1 min read

Onthou om altyd "dill gherkins" op 'n LowCarb Dieet te gebruik - die "sweet & sour" tipe bevat te veel suiker en is te hoog in carbs.
60 ml suur room 30 ml mayonnaise 50 g dill gherkins, fyn gekap 200 g hoenderborsies, gaar en in blokkies gesny 30 g rooi soetrissie, gekap 30 g seldery, fyn gekap knoffelsout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Meng die suur room en mayonnaise saam. Meng die gherkins, hoender, soetrissie en seldery goed saam en meng die mayonnaise mengsel daarby in. Geur na smaak. Verkoel voor opdiening.
Lewer 2 Porsies * Per Porsie * 1197kJ * Total Fat 14g * Protein 33g * Total Carbs 6.6g * Net Carbs 5.8g
Comments