top of page

KAASKOEK KOLWYNTJIES

  • Low Carb Kitchen
  • Jan 3, 2016
  • 1 min read

Nou hierdie resep is ek seker gaan 'n groot treffer in almal se huise word! Dit is bietjie aan die duur kant om te maak, maar die geld en die moeite werd... Hierdie resep werk die beste in silikon muffinkoppies - spuit dit deeglik met kleefwerende middel (ek vind die papier muffinkoppies is geneig om bietjie vas te sit - silikon dop makliker uit).

30 g amandels 30 g pekan neute 60 g botter knippie sout 2 eiers 5 ml vanilla geursel 30 ml suurlemoensap 450 g roomkaas, saggemaak 125 ml sucralose-versoeter

Voorverhit die oond tot 180°C. Smeer of spuit 10 silikon muffinkoppies deeglik en plaas op 'n bakplaat. Kap die amandels en pekan neute goed fyn in 'n voedselverwerker. Smelt die botter en meng dit met die neute en sout. Verdeel die mengsel tussen die muffinkoppies en druk goed op die boom van elke koppie vas. Klits die eiers, vanilla, suurlemoensap, roomkaas en sucralose goed saam. Verdeel die mengsel tussen die muffinkoppies. Bak vir 15-20 minute tot die bokant van die kaaskoekies begin verkleur. Die kaaskoekies mag dalk nie heeltemal gestol wees nie, maar dit stol soos dit afkoel. Skakel die oond af, maar laat die kaaskoekies in die oond afkoel (laat die oonddeur op 'n skrefie oop). Keer die kaaskoekies versigtig uit en laat in die yskas tot opdiening. Lewer 10 Kaaskoekies * Per Porsie * 1058kJ * Total Fat 25g * Protein 6g * Total Carbs 2.4g * Net Carbs 1.7g

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page