top of page

Lamsvleispasta met pesto

  • Divas Smulhoekie
  • Jan 3, 2016
  • 1 min read

GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur 15 min. 30 ml (2 e) olie 1 kg lamsvleis 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyngedruk 250 ml (1 k) hoenderaftreksel 2 blikke (400 g elk) kersietamaties 4 takkies tiemie 250 ml (1 k) water 375 g lasagne-velle Verhit die olie in ’n braaipan oor hoë hitte, voeg die lamsvleis by en braai weerskante 2 minute of tot verbruin. Verwyder uit die pan en sit eenkant. Braai die ui en knoffel en kook 2 minute. Voeg die aftreksel, tamaties, tiemie en water by en roer om te meng. Sit die lamsvleis terug in die pan en bring tot kookpunt. Verminder die hitte tot laag, bedek en laat prut 1 uur of tot die lamsvleis sag is. Haal die lamsvleis uit die pan, snipper die vleis met ’n vurk van die bene af en gooi die bene weg. Breek die lasagne-velle in growwe stukke en kook 10 minute of tot gaar in ’n groot pot gesoute kookwater. Dreineer en sit in die pot terug. Voeg die versnipperde lamsvleis en sous by en meng.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page