Margarine
- Dr. Chris Pitzer
- Jan 3, 2016
- 1 min read

Margarine was oorspronklik vervaardig om kalkoene vet te maak ter voorbereiding van THANKS GIVING Dit het die kalkoene op strepe laat vrek Die MAMON aanbidders (geldwolwe Big Pharma ensovoorts) was woedend en wou hulle geldverliese terugkeer en DIT is hoe dit gedoen was.
Dit was oorspronklik spierwit en geel kleursel is begevoeg om die soos BOTTER te laat lyk
MARGARINE Baie hoog in Trans vette en sure Dit Verhoog die risiko van hartvat siektes DRIEVOUDIG Kanker Risiko word deur die gebruik van Margarine tot VYF keer verhoog Die kwalitiet van borsmelk verlaag Dit vertraag en verminder die ligaam se Imuuniteit Dit vertraag die liggaam se reaksie teenoor insulien Margarine is slegs EEN molekule weg van PLASTIEK en dit bevat 27 ooreenstemmende geidentifiseerde middels wat in VERF gebruik word. Indien jy dan nou geen MARGARINE in die huis het nie smelt jou TUPPERWARE en smeer dit op jou brood.
Comments