3 Bestanddele Grondboontjiekoekies
- Divas Smulhoekie
- Feb 3, 2016
- 1 min read

Neem net 3 bestanddele : 1 koppie grondboontjiebotter, 1 koppie suiker en 1 eier. Metode: Meng al die bestanddele saam, rol in balletjies, druk plat met vurk. Bak die koekies vir 10 min. by 180 ºC. Geniet dit!
Comments