top of page

Toffie Appels

  • Elna Kluyts
  • Feb 3, 2016
  • 1 min read

Maak: 8 Bereidingstyd: 10 minute Gaarmaaktyd: ongeveer 30 minute 8 klein tot middelslag- rooi appels 8 stokkies vir die appels 470 ml (400 g) suiker 10 ml asyn 75 ml gouestroop 25 ml botter rooi koskleursel klaargemaakte springmielies (ongesout) vir versiering 1 Was die appels en droog dit goed af. Druk ‘n stokkie in elkeen se stingelkant. 2 Verhit al die ander bestanddele behalwe die springmielies saam. Voeg 125 ml water by. Roer die mengsel tot die suiker opgelos het. Verf enige kristalle wat aan die kastrol se rand vorm, met ‘n klam kombuiskwassie skoon. 3 Verhit die mengsel tot kookpunt en laat dit prut totdat dit ‘n temperatuur van 138 °C op ‘n suikertermometer bereik. (Of gooi ‘n druppel van die mengsel in ‘n koue bakkie water – as dit ‘n harde, bros bal vorm, is dit reg.) Haal dit van die plaat af en sit die kastrol in ‘n wasbak vol koue water om die kookproses stop te sit. Sit dan die kastrol op die werkoppervlak langs die appels. 4 Doop elke appel in die toffie en sorg dat dit oraloor bedek is. Druk ‘n paar springmielies aan die toffie vas en pak die toffie-appels op ‘n skinkbord wat met waspapier uitgevoer is. Wanneer die toffie hard is, draai die toffie-appels in sellofaanpapier toe en bind dit met ‘n kleurryke lint vas.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page