top of page

✞ ✞ ✞ GEKIES ✞ ✞ ✞

  • Arucus Pluvius Ministry - Nico Liebenberg
  • Feb 5, 2016
  • 2 min read

. “…die waarheid as gordel om julle heupe…die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan julle voete” Efesiërs 6: 14 & 15 . ‘n Predikant het by geleentheid in `n gevangenis `n diens gehou. Onder die gevangenes wat na hom sit en luister, merk hy iemand op wat vir hom bekend lyk. Na die diens kry hy toestemming om met daardie persoon in sy sel te gesels. Die gevangene praat dadelik met hom. “Ek onthou u, Meneer,” sê hy. “Ons was saam seuns in dieselfde buurt. Ons het saam na dieselfde skool toe gegaan. Ons het langs mekaar gesit. Toe het ek dieselfde vooruitsigte as u gehad.” Hy sug diep en gaan voort met sy verhaal. Op 14-jarige ouderdom kom hulle by geleentheid albei voor die keuse om hul harte vir die Here Jesus Christus te gee. “You made choice of the service of God and became a Christian. I refused to come to Christ, and made choice of the world and sin. Now you are a happy and honoured minister of the gospel, while I am a wretched outcast.” Hy het reeds tien jaar van sy vonnis uitgedien, vertel hy, maar hy gaan lewenslank in die tronk bly. . Die erns van die keuse wat ons maak, wanneer die Here Jesus aan die deur van ons hart klop, soos Openbaring 3:20 dit vir ons skilder: “Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek by hom ingaan en saam met hom die feesmaal hou, en hy saam met My,” is nie net die aardse proses wat volg as ons Christene is nie, maar die ewige koers wat dan vir ons wag. Iemand wat sy lewe oopmaak vir Christus se redding, ontvang ewige lewe. So iemand gaan hemel toe na die dood. Almal wat weier om die Here Jesus Christus as Verlosser aan te neem, gaan verlore, gaan verdoemenis toe na die dood. `n Aaklige vooruitsig….. . Kies Jesus!!!

コメント


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page