top of page

'n Piekniek vir jou liefde

  • Corne Liebenberg
  • Feb 11, 2016
  • 1 min read

Bederf jou liefde met 'n piekniek, nie noodwendig vir die 14de Februarie nie, maar sommer net omdat die liefde 'n geskenk van Bo is en so mooi is!

Maak ’n paar maklike items self om jou piekniek ’n bietjie meer persoonlik te maak!

  • Gebruik mooi papier om papier-horinkies te maak waarin jy kos kan voorsit vir jou piekniek.

  • Verpersoonlik jou eetgerei: Gebruik houtlepels en die nuwe tendens, washi tape (kleefband met kleurryke patrone), om jou eetgerei te versier. Jy kan selfs ’n boodskap hierop skryf.

  • Soek “printable tags” op die internet, waarin jy self boodskappies kan tik

Ek hoop jou piekniek loop oor van liefde (en heerlike eetgoed)!

Kliek op die gereg vir die resep:

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page