top of page

✞ ✞ ✞ DIE REGTE VERBINDING ✞ ✞ ✞

  • Arcus Pluvius Ministry - Nico Liebenberg
  • Feb 14, 2016
  • 2 min read

. Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin Handelinge 16: 31 . Twee mans, het op ’n spoorwegstasie in ’n rytuig klim, terwyl die rangeerdery, om die trein spoorgereed te maak, nog aan die gang is. ’n Spoorwegman kom vra hulle om in die volgende rytuig te klim. . Ergerlik wil die een man weet wat dan verkeerd is met die rytuig waarin hulle reeds sit. . Die spoorwegman glimlag en antwoord: “Daar is niks met die rytuig verkeerd nie. Dis net, dit is aan niks gekoppel nie.” . Min van ons het nie ’n geloofsposisie of godsdiensorde nie. . Die belangrike vraag is egter: “Sal dit my in die ewige saligheid bring?” Dit is nie `n spesifieke geloofsbinding, bv. aan watter kerk mens behoort of leerstellinge `n mens glo, wat ’n mens in die hemel bring nie, maar dit is `n mens se persoonlike verhouding met Jesus Christus, wat `n mens red. Sonder die persoonlike verbinding met die Here Jesus Christus & ek wat Hom as my persoonlike Verlosser aangeneem – kan ’n mens godsdienstig wees en baie Bybelkennis hê en goeie dinge doen, maar ’n mens is nie vir die ewigheid gereed nie. Dit is dan wel ’n rytuig wat op die spoor staan, maar dit is nie aan die lokomotief gekoppel nie. . Die reddende verbinding met Christus Jesus is die glo en weet: Hy het my sondes aan die kruis gedra, my aangeneem en aan my die ewige lewe gegee, want ek het sy roeping geantwoord & Hom as my Verlosser aangeneem. . Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. Johannes 1: 12

تعليقات


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page