Vryheid Het 'n Geestelike Kwaliteit
- Hy verkwik my Siel - Solly Ozrovech
- Mar 17, 2016
- 1 min read

"Julle is vry, maar moenie julle vryheid gebruik as dekmantel om kwaad te doen nie.
Gebruik dit om God dien."
1 PET. 2:16
Ware vryheid kan alleen geniet word as 'n mens se gees verlos word van alle haat,
kleinlikheid en naywer.
Ware vryheid met 'n geestelike kwaliteit word geken en belewe deur
hulle wat God ken, liefhet en dien.
Commentaires