top of page

Hoenderkaaskoek

  • Huisgenoot
  • Feb 18, 2016
  • 1 min read

Lewer ’n groot kaaskoek (sowat 12 snye)

KORS: 100 g (½ pak) Cream Crackers, fyn gekrummel 100 ml gesmelte botter 2 ml (½ t) droë gemengde kruie 5 ml (1 t) Italiaanse sprinkelkaas-speserye (Ina Paarman)

VULSEL: 30 ml (2 e) botter 1 ui, fyn gekap 30 ml (2 e) koekmeel 180 ml (¾ k) hoenderaftreksel 250 ml (1 k) gerasperde cheddarkaas 5 ml (1 t) mosterdpoeier sout en vars gemaalde swartpeper 250 g krummelmaaskaas 3 eiers, geskei 80 ml (¹∕³ k) room 500 ml (2 k) gaar hoendervleis, gepluis Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n 20cm losboompan.

SO MAAK JY: 1.KORS Meng alles saam en druk vas op die boom van die pan. 2.VULSEL Smelt die botter en braai die ui tot sag. Voeg die meel by en roer tot dit sonder klonte is. 3.Roer die aftreksel geleidelik by en laat kook. Verwyder van die hitte. 4.Roer die kaas en mosterd by en geur met sout en peper. 5.Klits die maaskaas, eiergele en room saam. Voeg by die kaassous. 6.Meng die hoender by. 7.Klits die eierwitte styf en vou in. 8.Skep die vulsel in die kors. Bak 100 minute tot gestol. 9.Laat afkoel en ontvorm op ’n dienbord.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page