Kaas verrassing
- Marianne Jacoby
- Feb 19, 2016
- 1 min read

Ek maak dit gewoonlik vit my gaste.
Cambenbert of Brie kaas (blok ) Fyngekapte piersielie fyngekapte garlic (vars) fyngekapte sundried Tomatoes
Meng dit alles goed en sit bo op kaas en smelt vir n minuut in die mikrogolf en sit voor met beskuitjies saam met drankies. Is heerlik maar hou vir daai minuut op met gesels want jy moet hom dophou anders gaan dit te pap. Geniet is so lekker !!
Comments