KAASWORS RESEP
- Suid-Westers Maak Kos
- Feb 21, 2016
- 1 min read

10 kg lekker vet vleis 160 gram sout 60 gram Koljander 20 gram Growwe swart peper 10 Gram fyn Naeltjies 10 gram Fyn Neut 200 ml Woestersous 1.5 kg Cheddar, of Gouda kaas
METODE: Sny die vleis blokkies, en die kaas in blokkies, en meng die speserye en die woestersous goed deur. Maal nou deur n 5-6 mm siffie....gooi 1 Liter Yswater by en meng deur goed deur voor die wors gestop word. ( Dit verhoed dat die vet en die kaas in die stopper aanpak, en smeer wanneer dit gestop word)
Comments