Mielies in Spekbaadjies
- Marianne Jacoby
- Feb 22, 2016
- 1 min read

Wel, ons moet seker maar die laaste paar somers-aande geniet met 'n ou braaitjie voordat die koue ons beet-pak......Hierby ons raak dit nou al kouer in die aande en so ook in die oggende......enjoy julle......lekker man, lekker......
Spek word om die mielies gedraai wat ‘n heerlike kombinasie is. Dit is ook die perfekte bygereg vir ‘n braai.
Commentaires