top of page

Rice Crispie Koekies

  • Yola Petersen
  • Feb 23, 2016
  • 2 min read

Hierdie is n staats maker resep vir alle okkasie! Oud en jonk geniet dit en dit het my al uit baie moeilik gehaal!

Jy benodig die volgende:

Boks Rice Crispie

Die groot pak marshmellows (1kg dink ek)

500g Rama of enige ander margerien maar ek het al geproe brands names maak n verskil)

sout

Cook n spray en hout lepel

vanilla essence

Bespuit n oond bak met koekie spray....sommer die oond bakke wat saam met die oond gekom het.

Gooi die margarien in n kastrol en knipie sout roer tot dit gesmelt het.

Voeg vanilla essence by.

Voeg nou die marsmellow en roer met n houtlepel wat moet koekie spray bespuit is hou dit byderhand

Gooi nou die rice crispie in en roer baie baie goed. Jou arms gaan naderhand voel of hulle die wereld roei rekord doen.....maar daar moet geroer word!

As als deeglik deurmekaar gemaak is, haal dit nou van die stoof af en skep dit uit die kastrol in die bespuite bak...as die rice Crispie mengsel uit die kastrol val weet jy iewers het jy iets reggedoen anders as dit vas bly in die kastrol beter jy maar vinnig skep anders raak dit koud!

Nou druk die mengsel plat in die bak, as die rice krispie vas plak aan die lepel od spatta wat jy gebruik om meer vas te druk kan jy maar koekie sprui gebruik dit help baie!

As als plat is kan jy dit maar in blokke of blokkies sny, en dan uithaal en in n houer bere in die yskas. Myne bly gewoonlik sommer in bak want ongelukkig hou die rice crispie net n uur op die plaas!

Voor ek vergeet om kleure en geure te verander moenie essnece in gooi nie gebruik aarbeie rice krispie of coco pops vir sjokolade geur;

Geniet dit!!!

 
 
 

Kommentarer


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page