top of page

Souttertjies

  • SARIE KOS
  • Feb 23, 2016
  • 1 min read

Ek maak hierdie souttertjies gewoonlik vir aandete, maar dis so lekker die volgende dag dat dit die ideale southappie is vir ’n kosblik. Die vulselbestanddele kan afgewissel word met bv. spinasie en fetakaas, of geroosterde groente. Pak ’n souttertjie in saam met ’n lae-GI-rolletjie, ’n paar wortelstokkies en ’n klein vruggie.

(ongeveer 16 Porsies)

• 4 eiers • 250 ml melk, vetvry • 10 ml kanola-olie • 1 ui, gekap • 250 g laevet-spek, gekap • ½ groen soetrissie, gekap • 250 g sampioene, skoongemaak en in skyfies gesny • 100 g ham, gesny • 5 ml aangemaakte mosterd • 30 ml vars gekapte pietersielie • sout en peper • 30 ml meel • 125 ml Tusser’s-kaas, gerasper Verhit oond tot 180 °C. Klits die eiers en melk saam en hou eenkant. Verhit die olie en braai die ui tot deurskynend. Voeg die spek, soetrissie en sampioene by en braai tot gaar. Meng met die ham. Meng die uiemengsel met die eiermengsel, mosterd, pietersielie, sout en peper, en meel. Skep mengsel in ’n standaard-muffinpannetjie wat met kleefwerende kossproei gespuit is. Sprinkel kaas oor en bak ongeveer 35 minute tot gestol.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page