Aptyt Opwekkertjies
- Boerekos
- Feb 23, 2016
- 1 min read

Aptyt opwekkertjies.... maklik , en aantreklik.... en lekkerrrr..!!
Maak klein maalvleis bolletjies, gekrui en spesery na jou keuse Roosterbrood "cocktail" tamaties -halveer blaarslaai - stukkies gebreek Spek, in so 6cm stukke opgesny, bros gebraai Blokkies kaas - ook so 6cm blokkies Tandestokkies
Rooster brood, druk klein sirkels uit, bietjie grooter as kaasblokkies Ryg nou op stokkie soos jy burger sou bou... Broodjie, blaarslaai, spek, bolletjie , kaas, boonste roosterbroodjie, halwe tamatie.
Bedien met lekker doopsous
Comments