Die lekkertse Spinasie
- Marianne Jacoby
- Feb 24, 2016
- 1 min read

2x bosse spinasie goed afgespoel en gesnipper (harde stukke verwyder) 2x uie fyn gekap 1x knoffelhuisie fyn 1x pakkie bacon fyn gekap 1x blik tamatie en ui 1x pakkie sampioen sous 2 x eiers 1x pakkie sampioen sop feta kaas chedder kaas
braai die uie en knoffel en bacon tot sag en die bacon tot bros in olie in die pan voeg gekapte spinasie by en sit deksel op sodat die spinasie sag kan stoom voeg al die ander bestanddele by behalwe die kaas en die feta skep lepelsvol van die spinasie in ‘n muffin pan en plaas op elke hoppie ‘n blokkie feta en ‘n blokkie chedder kaas. sit in ‘n vooraf verhitte oond 180oc tot die kaas
Comments