top of page

Genadendal-melktert

  • Skottel en spens
  • Feb 24, 2016
  • 1 min read

Maak 2-3 melkterte Jy benodig: Kors (gekoopte blaarkorsdeeg kan ook gebruik word as jy haastig is): .250g margarien .1 eiergeel .½k yswater .2k meel .1t kremetart Vulsel: .75ml melk vir meng van ­mielieblom en eiers .1k mielieblom (Maizena) .5 eiers, geskei .1t amandelgeursel .1½t vanielje-ekstrak .1½ liter melk .1½k suiker .185g margarien Só maak ’n mens: Vir die kors: 1.Voorverhit die oond tot 190°C. 2.Klits die eiergele saam en meng met yswater. Rasper 60g margarien by 1½koppie van die meel en meng. Voeg die eiermengsel by die meelmengsel en meng goed. 3.Gooi die kremetart by die res van die meel. Rol die meel-en-margarien-mengsel vyf keer uit en gooi telkens ’n bietjie van die ­kremetart-en-meelmengsel by. Rasper nog 60g van die margarien, strooi dit bo-oor die deeg, vou toe en sit in die yskas. 4.Rol ná 15 minute weer uit, rasper weer 60g van die margarien oor, vou toe en sit in yskas. Doen dieselfde tot al die margarien ingewerk is en laat dit weer 15 minute in die yskas rus. 5.Rol die deeg uit en druk in ’n gesmeerde tertpan. Maak ’n patroontjie al om die kante met jou duim of ’n vurk. Die deeg kan ook toegevou en gevries word vir latere gebruik. Vir die vulsel: 6.Meng die mielieblom, eiergele en geursels met ongeveer 75ml melk om ’n pasta te vorm. 7.Verhit die melk, suiker en margarien tot kookpunt, verwyder van die hitte en klits by die mielieblommengsel in. Meng goed. 8.Klits die eierwitte styf en klits dit dan by die melkmengsel in. Gooi in die tertdeegdoppe en bak ’n halfuur lank.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page