Hoenderlewer met spekvleis
- Kreatiewe kos idees
- Feb 23, 2016
- 1 min read

Maak die lewer skoon, strooi sout en peper oor en rol elke stuk in `n repie spekvleis. Bind dit vas of steek dit met `n klein houtpennetjie vas. Verhit `n braaipan en sit die rolletjies daarin. Laat dit braai tot die spekvleis bros is; Of Plaas dit op `n rooster wat in `n pan staan en bak dit in `n warm oond by 250 C (425 F) tot die spekvleis bros en gaar is. Draai die rolletjies net een keer om terwyl hulle bak.
Comments