Oorgooi Deeg
- Marianne Jacoby
- Feb 24, 2016
- 1 min read

JY HET NODIG:
2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny
METODE:
Klits die melk, kookolie en eiers saam. Voeg by jou meel, bakpoeier en sout by , klits goed tot gladde slap deeg. Gooi bo-oor gaar voorbereide pastei vleisl, druk paart uie ringe bo op die deeg vas, en bak vir ongeveer 30 min by voorverhitte oond van 180C tot mooi bruin
Commentaires