top of page

SUURLEMOEN KONDENSMELK VLA TERT

  • Hantie Bezuidenhout
  • Feb 24, 2016
  • 1 min read

½ kop vla poeier 100 ml suiker 4 kop melk 2 blikkies kondensmelk 200 ml suurlemoensap 1½ pakkie Tennisbeskuitjies - fyn gedruk ½ kop room 100 g strooisuiker 1 tl vanielje geursel METODE 1. Maak ‘n gladde pasta aan met 1 koppie melk en die vla poeier. 2. Kook die melk en voeg die gladde pasta mengsel by die kokende melk en hou aan roer met draad klitser om klonte te voorkom totdat dit verdik het en jy geen melerigheid proe. Mikrogolf oond kan ook ingspan word, maar roer gereeld elke minuut tot verdik. 3. Terwyl die vla afkoel meng die kondensmelk met die suurlemoensap en roer goed deur om dik te word. 4. Plaas ‘n laag krummels in die tertbak en skep ‘n laag vla oor en smeer gelyk. Plaas in vrieskas sodat 'n velletjie vorm, doen dit tussen elke laag. As die vla te warm is gaan die kondensmelk mengsel smelt op die warm vla en dan gaan die lagies in een smelt. 5. Smeer weer ‘n laag kondensmelk. Jy kan besluit of jy dit in baie lagies wil maak waar die koekies die lae definieer of jy kan net een tert met 2 lae maak. 6. So ‘n lagie koekies, vla en kondensmelk mengsel is die volgorde van werk, lekker speel! 7. Klits die room met die strooisuiker tot styf en geur met vanielje geursel. Smeer bo op die tert en sprinkel neute, krummels of net wat jy lus het voor oor.

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page