TUISGEMAAKTE : MONKEY GLAND SOUS
- Marianne Jacoby
- Feb 24, 2016
- 1 min read

(ingeleg opsie ook)
Meng onderstaande bestandele saam in kastrol: 375 ml vrugteblatjang 125 ml worcestersous 60 ml soetwyn 2 Eetl suiker 125 ml tamatiesous knippie sout, Kwart t fyn gekapte knoffel (opsioneel)
METODE: Kook stadig, terwyl roer, 5 minute. Geniet saam met steak en braaivleis
Wenk: Bottel dit warm en neem dit saam met vakasie - Warm weer op voor gerbuik
Comments