top of page

AMARULA SJOKOLADE- STROOPKOEK

  • RESEPTE EN WENKE
  • Feb 25, 2016
  • 1 min read

Lewer 1 koekbrood Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 35 minute KOEK 60 ml (¼ k) kakao 125 ml (½ k) kookwater 3 eiers 60 ml (¼ k) olie 220 ml suiker 250 ml (1 k) koekmeel 10 ml (2 t) bakpoeier 2 ml (½ t) sout STROOP 250 ml (1 k) suiker 250 ml (1 k) water 60 ml (¼ k) Amarula-likeur VERSIERSEL styfgeklitste room en sjokoladeblare Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n broodpan van 29 x 13 x 6 cm goed met margarine of spuit met kossproei. Bestuif met koekmeel. KOEK Meng die kakao en kookwater goed saam. Klits die eiers, olie en suiker saam. Voeg die kakaomengsel by en meng goed. Sif die droë bestanddele saam en meng dit met die kakaomengsel. Giet in die pan en bak 30 minute of tot gaar. STROOP Kook die suiker en water 5 minute saam. Voeg die likeur by. Giet oor die warm koek en laat afkoel. VERSIERSEL Sny die koek in skywe en sit voor met die room en sjokoladeblare. WENK Maak sjokoladeblare: Smelt donkersjokolade in die mikrogolfoond of in ’n glasbak oor ’n kastrol met kookwater. Was blare soos roosblare goed af en smeer die sjokolade aan die agterkant van die blare. Laat staan tot stewig. Begin by die puntjie en trek die blaar versigtig af.

Comentários


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page