DOPPIE RESEP
- Kreatiewe Kos Idees
- Feb 25, 2016
- 1 min read

750ml meel 5ml bakpoeier 3ml sout 250gr botter 2 eiers 15ml suiker Sif droe bestandele saam. Vryf botter in Klits eier en suiker tot skuim. Voeg die droe bestandele by Meng goed tot stywe deeg Rol uit - nie te dun - Druk met koekievorm 'n ronde sirkeltjie of blommetjievorm uit. Gebruik kolwyntjie pannetjies, en druk degie in pannetjie. Jy hoef nie jou pannetjies te smeer nie Bak 8-10 min by 190 grade.
留言