KLAPPER-YS
- Rustenburg Herald
- Feb 24, 2016
- 1 min read

Klapper-ys 500gr versiersuiker 3 x 250ml klapper 1 blikkie kondensmelk Pienk voedselkleursel
Metode Meng die versiersuiker en klapper in ‘n mengbak. Voeg die kondensmelk by en meng goed. Gebruik jou hande, dit is die maklikste. Druk die helfte van die mengsel in ‘n reghoekige glasbak. Voeg pienk voedselkleursel by die res van die mengsel en meng goed. Druk die pienk laag bo-op die wit laag vas. Sny is blokkies. Haal die blokkies versigtig uit en plaas op koekrak om uit te droog.
Kommentare