MAKLIKE CHILLIE SOUS
- RESEPTE EN WENKE
- Feb 25, 2016
- 1 min read

200 g Vars Chillies 1 t knoffel 1 t gemmer 1 koppie bruin asyn 1 koppie wit suiker 1. Maak die Chillies fyn met ‘n liquidizer. 2. Voeg die knoffel en gemmer by die chillies en meng goed. 3. Bring die asyn en wit suiker tot kookpunt. 4. Voeg die chillies by en laat dit vir 10minute prut of totdat die mengsel begin stroperig raak. **Gooi in skoon botteltjies, hierdie sousie hou omtrent vir 2 weke in die yskas
Comments