Pannekoek
- Ma se Kombuis
- Feb 25, 2016
- 1 min read

3 x 250ml Koekmeel 3 Groot eiers 175ml Olie 25ml Asyn 3ml Sout 15ml Bakpoeier 4 x 250ml Water Metode: 1. Klits eiers en water baie goed. 2. Gooi kookolie, asyn en sout by en klits weer goed. 3. Gooi Koekmeel by en klits. 4. Gooi Bakpoeier heel laaste by en klits vir 1min. **Hoe langer die mengsel staan voor gebruik, hoe beter. ***Ek maak mynne gewoonlik in die oggend en laat staan tot vannaand wanneer ek bak. Die mengsel kan in die yskas gebêre word vir 1 week.
Commentaires