Pynappel yskastert
- The one pot chef
- Feb 25, 2016
- 1 min read

Kors: 1 Pakkie tennisbeskuitjies (fyngedruk) 100gr botter (gesmelt) Meng bogenoemde en druk vas in ‘n tertpan. Plaas in yskas terwyl jy die vulsel maak Vulsel: 1 Blikkie kondensmelk 125ml (1/2 kop suurlemoensap) 1 (400gr) blikkie “crushed” pynappel (dreineer goed) 300ml room (styfgeklits) Meng die kondensmelk en pynappel. Voeg die suurlemoensap by Vou die room in Gooi oor tertkors en versier met stukkies fyn tennisbeskuitjies Sit in die yskas vir tenminste 3 ure of oornag
Comments