Skuinskoek
- Marianne Jacoby
- Feb 25, 2016
- 1 min read

Nostalgiese bederf....
1 pakkie kitsgis 1 teelepel wit suiker koppie lou water 1 kg koekmeelblom knypie sout koppie witsuiker teelepel droe anys 5 eetlepels botter *olie om in te braai
1. Meng die pakkie gis, en teelepel witsuiker met lou water, laat dit gis tot skuimerig. 2. Meng die droë bestanddele saam en vryf die botter met vingerpunte in. 3. Gooi suurdeeg by en meng tot ’n stywe deeg. Knie lekker goed tot rekbaar. 4. Laat rys op ’n warm plek. 5. Knie af. 6. Rol uit op meel oppervlak , sny in driehoek vormpies. Laat staan om weer rys. 7. Verhit olie, braai tot goudbruin en gaar.
Comments