Spogeiers
- RSG - Brêkfis met Derrich
- Feb 25, 2016
- 1 min read

BESTANDDELE
eiers spek uie kaas pietersielie salami swartpeper
METODE
Rol gekookte eiers in interessante geurkombinasies:
1. Bros gebraaide spek en gebraaide uie
2. Fyn gerasperde kaas en gekapte pietersielie
3. Grofgemaalde swartpeper en fyn salami
Comments