VLEISLOSE FRIKADELLE
- Tjailatyd
- Feb 25, 2016
- 1 min read

(Sherilee)
2 koppies Cream Crackers, in stukkies gebreek 6 eiers knippie knoffelsout 1 uit, opgekap 1 koppie Cheddarkaas, gerasper olie 1 blik tamatieroomsop 1 blik water 1 x 60g blikkie tamatiepasta knippie suiker
1. Meng die Cream Crackers met die knoffelsout, eiers, kaas en helfte van die ui. 2. Rol dit in balletjies. 3. Sit eenkant. 4. Braai die ander helfte van die ui in 'n pan en voeg die tamatieroomsop, water, (vul die houer waarin die sop was), tamatiepasta en suiker by. 5. Laat dit saggies prut. 6. Braai die Cream Cracker-balletjies in olie tot ligbruin. 7. Dreineer op 'n papierservet. 8. Sit dit in die tamatiemengsel. 9. Dit sal 'n bietjie van die sous absorbeer. 10. Bedien warm of koud.
Ekstra opsie: Rasper grof in 1 wortel by die mengsel,
Hier is nog n opsie !!
1 Cup nuts, ground (I used walnuts. Pecans are also good.) 1 Cup bread crumbs 1 Cup grated cheese 1 Cup ceam cracker crumbs 1 t sage 1 t salt 1 T soy sauce 3 eggs 1 onion, chopped (or 1 t onion powder)
Instructions Mix all ingredients Make into balls Bake at 180 C for 30 minutes
Comentarios