top of page

AARTAPPELS POPS

  • Deur: johnnyprep
  • Feb 25, 2016
  • 1 min read

2 koppies kapokaartappels (oorskiet kapokaartappels werk lekker) 1 eier geklits 2 eetlepels koekmeel Gouda kaas of kaas van jou keuse in blokkies gesny Fyngekapte oorskietvleis soos hoender, vark,vis, wors of bully beef Meel, vir oorstrooi Sout en vars gemaalde swartpeper

Gebruik pan of deepfryer vir die bak

Meng die geklitste eier , kapokaartappels , en 2 eetlepels. meel saam deeglik in 'n medium bak.

Gebruik 'n nat hand, maak 'n balletjie van die aartappels om en by die grootte van 'n gholfbal. Neem jou vinger en druk 'n gaatjie in die middel van die balletjie groot genoeg om 'n stukkie van die kaas in te druk . Druk 'n stukkie van die kaas in die gaatjie en dan liggies werk die aartappels rondom die kaas sodat dit ‘n ronde bolletjie vorm. Doen dieselfde met jou vleisstukkies Plaas jou bolletjies op ‘n plaat en sprinkel van die ekstra meel oor die bolletjies. Skud die oortollige meel af

Verhit kookolie tot 180 grade of medium hoë hitte. Plaas die poppers in die olie en braai tot goudbruin. Verwyder en dreineer. Geur onmiddelik liggies met sout en vars gemaalde peper.

Deur: johnnyprep

Comments


RSS Feed

NOU BESKIKBAAR!

Kruie van Toeka tot Nou - DIE BOEK deur Dr. Chris Pitzer is NOU beskikbaar!

Prys: R399 / boek

Koerierkoste in SA: R80

 

Rainbow Gospel Radio

Rainbow Gospel Radio is the Mission Radio for the World.

We currently have listeners in 180 countries around the globe.

Rainbow Gospel Radio broadcasts via the internet and has no demographic restrictions.

Click on the link to tune into Rainbow Gospel Radio.

Why braai alone when you can have fun with family and friends?

Sponsor an Hour

Rainbow Gospel Radio invites you to sponsor an hour and invest in missionary work worldwide. Your contribution will help to spread the Word of God around the globe.

Yummy

Yummy is Rainbow Gospel Radio's recipe group on Facebook.We have more than 15 000 delicious recipes on our blog and if you need a recipe, you can just post in Yummy and admin will gladly provide the link. If we don't have the recipe you are searching for, we will find it for you!

 

The Rainbow Story

A vision from God became a reality....

 

Click on the link to read the Rainbow Story, which includes Nico Liebenberg's testimony and illustrates the amazing grace of our Heavenly Father.

Please reload

New on the Blog

bottom of page