Kaas en uie beskuitjies
- Elize Gouws
- Feb 25, 2016
- 1 min read

500ml koekmeel 4ml sout 2ml rooi peper as jy wil bietjie meer 1pakkie wit uie sop 6ml bakpoeier 120ml stork bake 300ml kaas gerasper 2 eier gele 100ml yswater.
Metode. Sif al die droe bestandele behalwe uie sop in n mengbak gooi dan soppoeier by,vryf botter met vingerpunte in meelnengsel en meng dan die kaas by,klits eiergele ligies saam die water en gooi oor die droe mengsel.Sny die vloeistof met n mes in die mengsel om n deeg te vorm.Verkoel vir 15min Rol deeg uit en druk uit met koekie drukker if sny in vingers.
Bak by 180 grade vir so 20min moenie te dik uitrol.
Elize Gouws
Comments