Pannekoek rolletjies op 'n stokkie
- The Rainbow Team
- Feb 26, 2016
- 1 min read

3 x 250ml Koekmeel 3 Groot eiers 175ml Olie 25ml Asyn 3ml Sout 15ml Bakpoeier 4 x 250ml Water
Metode: 1. Klits eiers en water baie goed. 2. Gooi kookolie, asyn en sout by en klits weer goed. 3. Gooi Koekmeel by en klits. 4. Gooi Bakpoeier heel laaste by en klits vir 1min.
5. Strooi mildelik met kaneelsuiker.
6. Rol die pannekoek op en sny in 2cm wieletjies.
7. Ryg die rolletjies op 'n stokkie
Comments